Karlien en Kandas Speelskool

Karlien en Kandas Speelskool Karlien en Kandas is nie net ‘n skool nie, maar ‘n gemeenskap waar ouers en onderwysers hande vat. Verjaarsdae en geboortes word saam gevier!

Net soos ‘n familie deel ons in die lief en leed van elke kind en ouer.

01/09/2026

🌸✨ Fantasie Lentedag ✨🌸

Ons het vandag die ongelooflike Super Squad by ons gehad vir ’n spesiale besoek! 🦸‍♀️🦸‍♂️ Hulle het ons dag gevul met pret, energie, lag en sommer ’n hele klomp lentevreugde! 🌈🌷

Soos die natuur in die lente begin groei en blom, herinner dit ons ook daaraan dat Jesus iets nuuts in ons harte kan laat groei. 🌱💚 Mag ons elke dag groei in geloof, liefde, vreugde en vriendelikheid✝️🌸

🎭 Wil jy die Super Squad in aksie sien?
Hulle tree op op 12 September om 13:00 by CR Cape Town North, 6 Viro Crescent, Bellville.

🎟️ Kaartjies is beskikbaar op Webtickets.

📚 Boeke bou drome! ✨Elke storie help kleuters om hul woordeskat, verbeelding en liefde vir leer te ontwikkel. Deur elke ...
16/07/2026

📚 Boeke bou drome! ✨

Elke storie help kleuters om hul woordeskat, verbeelding en liefde vir leer te ontwikkel. Deur elke dag saam te lees, gee ons vir kinders 'n geskenk wat 'n leeftyd hou.

💛 Lees vandag saam met jou kind – een storie op 'n slag.

10/04/2026

Ons personeel bly altyd paraat 💪🚑
Ons het vandag ons noodhulp-opleiding opgedateer om seker te maak ons is gereed vir enige noodgeval. Die veiligheid en welstand van u kinders bly ons grootste prioriteit ❤️

Dankie vir julle vertroue in ons skool.






10/04/2026

Ons vier saam die geboorte van boeties en sussies, en hou ’n vlagseremonie om dit vir hulle ekstra spesiaal te maak. 💛




22/03/2026

Baie dankie vir almal se ondersteuning. Sonder julle betrokkenheid sou dit nie moontlik wees om so ’n suksesvolle en genotvolle kermis aan te bied nie.

Baie dankie aan dat ons die kermis op julle pragtige plaas kon hou!





03/02/2026

Van die 24 leerders op die leerlingraad was 13 in Karlien en Kandas. Die hoofleiers vir die eerste kwartaal is ook twee oud-Karlien- en Kandassers. Ons is baie trots op ons oud-leerlinge wat vanjaar die leisels by Eikestad neem.

.kock .Scholtz







Van die 24 leerders op die leerlingraad was 13 in Karlien en Kandas. Ons is baie trots op ons oud-leerlinge wat vanjaar ...
03/02/2026

Van die 24 leerders op die leerlingraad was 13 in Karlien en Kandas. Ons is baie trots op ons oud-leerlinge wat vanjaar die leisels by Eikestad neem.

Address

33 Rhodeslaan Noord, Die Boord
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Telephone

0218833619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karlien en Kandas Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karlien en Kandas Speelskool:

Shortcuts

Share