30/08/2026
π£ GROOT KARPE KOM NOU UIT BY ROODEKOPPIES HENGELOORD! ππ₯
Wat βn fantastiese naweek van hengel by Roodekoppies Hengeloord!
Van Vrydag tot Sondag het βn paar pragtige specimen-karpe uitgekom, met die hoogtepunt van die naweek βn indrukwekkende 19.375 kg karp! ππ
Die groot vis begin nou behoorlik uitkom, en Roodekoppies wys weereens wat hierdie ongelooflike dam het om te bied. πͺπ£
Kyk net na hierdie pragtige vangste β gesonde, sterk Roodekoppies-karpe en baie gelukkige hengelaars!
π ROODEKOPPIES HENGELOORD
π£ Kom jag jou volgende PB!
π Besprekings: 078-144-9823
Die water roepβ¦ en die GROOT KARPE wag! ππ₯