16/10/2026
π§π NUUT BY DIE OESTAFEL @ THE VILLAGE! π·β¨
Heerlike kaasplatters is nou beskikbaar by Die Oestafel! ππ§
Perfek vir βn lekker kuier saam met vriende, βn spesiale geleentheid of sommer net wanneer jy lus is vir iets lekkers!
Kom maak βn draai by Die Oestafel en geniet βn heerlike kaasplatter! β€οΈ
π The Village @ Hart & Bosch