28/02/2026
๐ฅง๐ค Nasionale Melktert Dag by Woelige Apies! ๐ค๐ฅง
Ons vier iets heerliks รฉn eg Suid-Afrikaans โ Nasionale Melktert Dag! ๐ฟ๐ฆโจ
By ๐ Woelige Apies glo ons in soet oomblikke, laggies en spesiale dae wat herinneringe maak. Gister het ons gesels oor tradisies, glimlaggies gedeel en lekker sagte, romerige melktert met โn knippie kaneel bo-op geniet! ๐ค
Melktert herinner ons aan huis, familie en saamwees โ presies wat ons kleuters elke dag by Woelige Apies ervaar:
๐ Liefde
๐ Veiligheid
๐ Warmte
๐ Pret leer-ervarings